)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mnr R Botha

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Botha.

Geboortedorp: Kaapstad
Skool gematrikuleer: PW Botha Kollege George (2003)
Verdere studies by: Cape Penisula Universiteit Wellington

Vorige skole waar u onderwys gegee het: Beste een ooit PUNT HS

Vakke wat u tans by Punt aanbied: Wiskunde Graad 9 tot 12

Sport/Kultuur/Akademiese deelname/prestasies op skool of daarna: Akademiese erekleure op skool, Hoofseun, George Junior Burgermeester 2002, 0/16 SWD rugby 2001, lid van Studenteraad PUT, Dux leerder 2003, Huis komiteelid van Navarre (universiteit), Lid van SAOU Wes-Kaap dagbestuur (tans), Baie trots op my 100% slaagsyfer in Wiskunde Graad 12 tot op datum met ‘n klas gemiddeld van meer as 60%.

Stokperdjies: Geniet familie, lekker braai en musiek! Musiek musiek musiek musiek!

Iets interessant omtrent uself: Ek is ‘n bietjie van perfeksionis en haat ‘n deurmekaar spul. Die handdoek MOET op ‘n presiese manier hang! Mal oor jelly lekkers.

My boodskap aan ons Punt-familie: Punt was die skool wat my 12 jaar gelede ‘n geleentheid gebied en die plek waar ek kon groei tot die onnie wat ek vandag is! Ek is lief vir die skool en al sy mense! Gaan verseker eendag hierdie skool op die koppie bo Mosselbaai baie mis!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal