)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me I Prins

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me I Prins

Geboortedorp: Durbanville
Skool gematrikuleer: Hoërskool Durbanville (2013)

Verdere studies by: Unversiteit van Stellenbosch – BcomFinRek en Nagraadse Onderwys Sertifikaat

Vorige skole waar u onderwys gegee het: Grabouw

Vakke wat u tans by Punt aanbied: EBW gr 8 en 9 – Finansiële Geletterdheid en Rekeningkunde gr 10

Sport/Kultuur/Akademiese deelname/prestasies op skool of daarna: A gemiddeld 8 tot 11, Top 20 Matriek en A gemiddeld,
Huiskomiteelid van PSO Aristea Hoofmentor en Nagraadse Onderwys Sertifikaat Cum Laude.

Stokperdjies: Lees, TV kyk, Bak en lekker koffie drink.

Iets interessant omtrent uself: Roomys maak alles beter

U boodskap aan ons Punt-familie: “Great things doesn’t come form your comfort zone.”

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal