)

Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa

Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs).

Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die toer is na Nederland, Belgie en Duitsland. Die span sal privaat-afrigting ontvang deur verskillende afrigters van Nederland, België en Duitsland. Drie wedstryde sal gespeel word en ‘n “Belgium leaque match” sal bygewoon word. Die span sal ook verskillende aktiwiteite bywoon en besienswaardighede  besoek.

Struisies wens jou alle sterkte toe, Simon!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal