Voor vlnr: Adrian Smith, Rinele van der Westhuizen, Anichxa de la Porte, Miancke Moolman en Schalk Fourie.
Middel vlnr: Dian Barkhuizen, Marli Esterhuizen, Karla Steenkamp, Mari-né Prinsloo, Liané Laufs, Bernadette Schonken, Fianna Goussard, Athur Muller,Mika Steyl en Alika Gerber.
Agter vlnr: Lincin Stevens, Tian Lemmer, Charl Odendal, Abri Sutherland, Simoné de Villiers, Isabel Venter, Elisma van Wyk, Mia Herselman, Anja Bronkhorst, Chané Ellis, Jana Kruger en Christiaan Le Roux.
Laerskool Hartenbos gee erkenning aan sy Top 25 akademiese presteerders van gr 4 tot gr 7.
Elkeen is tydens ’n saalbyeenkoms is na die verhoog geroep om sy/ haar akademiese balkie te ontvang.Â
Hartenbos is baie trots op hul leerders wat so hard werk.Â