)

HOËRSKOOL PUNT RADIKALE REDENAARS 2019

Dertien leerders van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 25 April aan die Radikale Redenaars se eerste rondte in Mosselbaai deelgeneem.

Twee van hierdie leerders, Sipho Ngcwangu en Anja van Staden, het op grond van hul uitstekende uitslae, direk deurgedring na die nasionale finale rondte wat later vanjaar in Pretoria gehou sal word.

Die volgende Hoërskool Punt-leerders gaan op 13 Julie aan die Wes-Kaap se semi-finale rondte by Hoër Meisieskool Paarl, deelneem:

Gr. 8: Mariné Botha en Stefani Muller
Gr. 9: Janika Pretorius, Carla Smit en Cozette Pretorius
Gr. 10: Douwlene Conradie en Anja van Staden
Gr. 11: Mieke Oosthuizen en Suné Joubert

Foto bo: Anja van Staden (links) en Sipho Ngcwangu (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal