Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom Me M Myburgh (wiskunde), Me Z Mans (Afrikaans) en Me T van Heerden (Engels) wat die tweede kwartaal by die skool aangesluit het.
Vlnr: Me. T. van Heerden, Me. M. Myburgh en Me. Z. Mans

Mnr Swanepoel los die 2de kwartaal af by die skool.










