)

DASSE-NETBAL VERWERF BRONS

Die skool se eerste netbalspan het vanaf Vrydag, 8 Maart – Saterdag, 9 Maart 2019, aan die Girls’ High Netbaltoernooi te Franschoek deelgeneem, en puik presteer.

Die Dasse eindig derde van tien skole en verwerf dus ‘n bronsmedalje!

Op die foto verskyn, agter, van links: Haike Brink (afrigter), Jana van den Berg, Iné Lourens, Leané Human, Nicolene Beukes en Adunaike Herling.

Voor, van links: Haylé Allman, Haigha-Rose Groenewald, Christel Jooste en Jamy Riddles.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal