)

Laerskool Outeniqua Gr 5 leerders woon buitelugopvoedingkamp by

Die Gr 5-leerders van Laerskool Outeniqua van George het verlede week ‘n buitelugopvoedingkamp bygewoon by De Hoek, Oudtshoorn. Die leerders het aandagtig gekyk na ‘n lewensreddingsles deur ER24.

Hulle is ook fisies en emosioneel uitgedaag deur ‘n hindernisbaan. Verder het die leerders na Khoisan-rotskuns gaan kyk in ‘n grot en moes ook hul eie rotskuns en pyl-en-boë skep.

Die leerders het ‘n rivier-ekologie les vreeslik geniet waar hulle self rivierorganismes moes bestudeer.

Die leerders het ook vuur gemaak en gebraai, en hul eie skuilings gebou as deel van ‘n oorlewingsaktiwiteit.

Dit was ‘n baie suksesvolle kamp.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal