)

NUWE LEERKRAGTE BY OAKDALE

Twee nuwe leerkragte het vanjaar by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal as deel van die Oakdale-onderwysspan begin. Mnr. Jean-Ben Naudé is die onderwyser wat Landbouwetenskap en Landboubestuurspraktyk aanbied en is afkomstig van Hoërskool Prieska.

Mev. Marianne de Jager is ? ervare onderwyseres afkomstig van Hoërskool Ermelo wat Engels Eerste Addisionele Taal sal aanbied. Mev. De Jager en haar man het reeds gedurende 2018 na Riversdal verhuis.

Mnr. André Bester is aangestel as Departementshoof Tale en sal Afrikaans Huistaal aanbied. Mnr. Bester is reeds sedert Oktober 2018 by Oakdale en was vir die afgelope tien jaar onderwyser aan Bloemfontein Grey.

? Baie genotvolle beroepservaring word hierdie nuwe leerkragte op Oakdale toegewens.

v.l.n.r.: Mnre. André Bester, Jean-Ben Naudé en mev. Marianne de Jager.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal