WISH (Wees Iemand Se Held) is ān gemeenskapsdiensprojek van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai. Leerders besoek elke kwartaal die MĆ“reson Kinderhuis in George om aktiwiteite met die kinders daar te doen. Op Dinsdag, 4 Desember, het hulle die program vir die jaar afgesluit deur kerspakkies vir elke inwoner op te maak en dit vir hulle te gaan uitdeel.
Elke huis het vir ons ān kaartjie gemaak om dankie te sĆŖ. Ons hoop om volgende jaar die projek voort te sit. Groot dank aan Vredebest wat die sakkies vir die geskenke geborg het.
Op die fotoās verskyn LandrĆ© Cope, Kyla Viljoen, Annemie de Graaff en Franciska Olivier by die pakkies.
Die projek is begin op inisiatief van Annemie en Franciska en hulle hanteer alle reƫlings self.