)

HOËRSKOOL PUNT ONDERSTEUN HEART2HEART

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Graad 12’s het weer hierdie jaar hul skoolskoene geskenk vir Heart2Heart. Die leerders plaas die skoene op die laaste dag van die eksamen in ‘n boks en loop dan die saal binne op hulle sokkies om hul laaste vak te skryf.

Die skoolskoene word geskenk aan Heart2Heart, wat dit versprei aan leerders wat skoolskoene benodig. Hierdie jaar het die Netbal ook ‘n skenking van netbalrompies gemaak wat saam met die skoene oorhandig is.

Op die foto verskyn me. Van Staden van Hoërskool Punt saam met Karin Bryant en Yolandi Jansen van Heart2Heart by die skool se skenking.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal