)

HOËRSKOOL PUNT-LEERDERS SOOS “VISSE” IN DIE WATER

Izaan Hough en Dirco Nienaber het albei Wes-Kaap skole kleure vir swem gekry en beide van hulle gaan gedurende Desember 2018, in Gauteng, aan die SA Skole proewe deelneem. Hiermee saam het elkeen onderskeidelik nuwe SWD rekords opgestel.

Izaan Hough het in die 17 jaar ouderdomsgroep, 50meter Vryslag, die SWD rekord verbeter wat reeds vanaf 2013 staan.

Dirco Nienaber het in die 15 jaar ouderdomsgroep, 50 meter Borsslag, die SWD rekord verbeter wat reeds vanaf 2016 staan.

(Foto:) Dirco Nienaber en Izaan Hough

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal