)
HOËRSKOOL PUNT-LEERDERS SOOS “VISSE” IN DIE WATER

Izaan Hough en Dirco Nienaber het albei Wes-Kaap skole kleure vir swem gekry en beide van hulle gaan gedurende Desember 2018, in Gauteng, aan die SA Skole proewe deelneem. Hiermee…