)

Graad 7 Top Tien 3de kwartaal, Laerskool Park

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 7-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die derde kwartaal.

  1. ESSELEN, KAYLA 89.1%
  2. LE ROUX, JOHN-MATT 89.1%
  3. GROBLER, HANDRE
  4. SMIT, BERNARD
  5. DU PISANI, JANA
  6. JOUBERT, MISHKE
  7. CRAFFORD, WILANDRI
  8. COOPER, MELISSA
  9. SWANEPOEL, LIYA
  10. VISAGIE, NEL

Op die foto bo:

Voor vlnr: Nel Visagie, Bernard Smit

Agter vlnr: Kayla Esselen, Mishke Joubert, Melissa Cooper, Handré Grobler, John-Matt le Roux, Jana du Pisani, Liya Swanepoel, Wilandri Crafford

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal