)

Outeniqua Koorfees vier 37 jaar

Die pas-afgelope Outeniqua Koorfees in George, was vir die 37ste jaar in ‘n ry ‘n reuse sukses. Daar het vanjaar 22 kore deelgeneem en die fees is met ywer en entoesiasme deur die George-gemeenskap ondersteun.

Dit was ‘n besondere voorreg om twee van die stigterslede by die Koorfees te kon hĆŖ.

Op die foto links: verskyn Bram Potgieter (heel links) en Amanda Hattingh (2de van regs) saam met Karin Netley (Hoƫrskool Outeniqua Vokale Ensemble) en Elmien Bester (Ad Astra koor van Hoƫrskool Oudtshoorn), die twee koorleiers wat die langste verbintenis met die Outeniqua Koorfees het.

 

 

Op die foto (heel bo)Ā verskyn die beoordelaar, Phillipus Hugo (2de van regs, staande) saam met koorleiers en begeleiers:

Voor (sittende) Greta Benade, Lida de Villiers (albei van Holy Cross Primary), Pieter Raath, Kobie Liebenberg-Smit (albei van HS Outeniqua); Voor (staande) Elmien Bester (HS Oudtshoorn), Phillipus Hugo en Alwena van der Vyver (LS Bastion);

Agter (staande) Margriet Venter (Holy Cross Primary), Ylandi Janse van Vuuren, Lynette Petersen (albei van HS Outeniqua), Bram Potgieter (stigterslid en LS Bastion), Karin Netley (HS Outeniqua), Amanda Hattingh (stigterslid en LS Outeniqua), Ruan van der Vyver (HS Outeniqua).

HoĆ«rskool Outeniqua bedank elke skoolhoof, koorleier, begeleier, koorlid en koorondersteuner wat van hierdie fees ‘n ware FEES gemaak het!

Ons opregte dank aan die hoofborg van die Outeniqua Koorfees, die Loerie Gastehuis/Guest Lodge vir jul ondersteuning.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal