Laerskool Outeniqua is trots op hul leerders wat pragtig presteer het tydens die WOW Spelfees.
V.l.n.r. Chloë Christians (Silwer medalje), Amika Raubenheimer (Goue medalje) en Stephanie Kolbé (Goue medalje)
Voorspoed vir die Distrikskompetisie!
Become a Sponsor









