Die volgende leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, is gekies vir die Mosselbaai streekspan en gaan die 24ste Augustus aan die finale rondte SWD proewe deelneem:
Johannes Pretorius
Wikus Smit
Kurt Coetzee
Ruan van Zyl
Foto bo:Â Vlnr: Johannes Pretorius, Wikus Smit, Ruan van Zyl en Kurt Coetzee