Laerskool Outeniqua in George spog hier met hul eie kunstenaars. Tydens die Gala-aand van die Eden en Sentraal Karoo se kunsuitstalling, het Tayla Schroeter die Star Award toekenning ontvang. Jessica Cupido, Tereese Broxham en Stephanie Kolbé het pryse ontvang vir uitsonderlike kuns. Stephanie se werk is ook gekies om uitgestal te word by die PJ Olivier kunsgallery in Stellenbosch. V.l.n.r. Tayla Schroeter, Jessica Cupido, Tereese Broxham en Stephanie Kolbé. Baie geluk!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










