)

Laerskool Park leerders as Sportman en -vrou genomineer

Kayla Esselen en JT Strydom van laerskool Park in Mosselbaai is genomineer vir die Eden Distrik se Laerskool sportvrou en sportman van die jaar.  Uit al die Eden distrik se skole is daar net 3 finaliste gekies waarvan Kayla en JT een van hulle is in die onderskeie afdelings.  Dit behels nie net sportprestasies nie, maar sluit ook prestasies op kulturele en akademiese vlak in.

Laerskool Park is trots op julle!  Ons hou vir julle stywe duime vas.

Foto’s:

Kayla Esselen en JT Strydom

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal