Laerskool Bertie Barnard is baie trots opĀ ‘n groot groep karate-kinders wat onlangs aan die “National Karate Championships” opĀ Stellenbosch deelgeneem het. Altesaam 52 medaljes is deur die Stilbaai karate-groep verower.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










