Schools That Rock (Pty) Ltd has developed a website for schools in South Africa which was launched in March 2015. Since then, the website established itself as the most popular and biggest communication medium for schools in South Africa by sharing their news to the world out there.
Laerskool Bertie Barnard van Stilbaai, wens Minki Brink sterkte toe met haar deelname aan die SA Atletiekkampioenskappe. Sy het haar Wes-Kaap kleure verwerf deur ‘n silwer medalje by die Wes-Kaap…
Hierdie groepie gimnaste van Laerskool Bertie Barnard in Stilbaai, het onlangs aan ‘n Gimnastiek-kompetisie op Stilbaai deelgeneem en sommer ‘n klomp medaljes verower. Baie geluk julle!
Laerskool Bertie Barnard is baie trots op ‘n groot groep karate-kinders wat onlangs aan die “National Karate Championships” op Stellenbosch deelgeneem het. Altesaam 52 medaljes is deur die Stilbaai karate-groep verower.
Laerskool Bertie Barnard, Stilbaai, is baie trots op hul Landloop atlete wat onlangs saam met juffrou Verona aan die Kasselshoop Trial Run deelgeneem en uitstekend gevaar het. Wyatt Griffiths het eerste…