)

You are sponsoring

Laerskool Bertie Barnard Karate

Laerskool Bertie Barnard is baie trots op ‘n groot groep karate-kinders wat onlangs aan die “National Karate Championships” op Stellenbosch deelgeneem het. Altesaam 52 medaljes is deur die Stilbaai karate-groep verower.