)

Skaakspeler van Hoër Landbouskool Oakdale na kampioenskap

Wiaan Erasmus (o/16) van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het gedurende Februarie en Maart aan twee toernooie, wat deel was van die Hessequa-skaakproewe, deelgeneem. Na afloop van die proewe is hy in die Hessequa-span opgeneem.

Hy is uitgenooi na die Eden-skole skaaktoernooi. Daar het hy uitgeblink en is gekies om aan die Wes-Kaap skole skaakkampioenskap vanaf 18 tot 20 Mei in Kleinmond te gaan deelneem. Wiaan is nou opgeneem in die Eden-span vir deelname aan die Suid-Afrikaanse Junior skaakkampioenskap.

Die SAJCC 2018 vind hierdie jaar plaas vanaf 16 tot 20 Desember te Birchwood in Boksburg.

Oakdale is trots op Wiaan!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal