Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die Eden-span wat vanaf 16 tot 20 Desember 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioensskappe in Boksburg gaan deelneem.
Voor: Enrico Michaels, Renée Badenhorst en Aiden Wolmarans.
Agter: Conrad Holm, Wilco Coetsee en Migael Saal