Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit. V.l.n.r. Henco Bester (Trofee vir Beste Vokaal, Kontemporêr), Carla Krüger (Trofee vir Beste Junior Dwarsfluitspeler)
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










