[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Laerskool Outeniqua in George se Early Actklub het die afgelope 5 jaar ‘n verbintenis opgebou met die Wikkelwurms van Bethesda. Op Donderdag, 24 Mei, het hulle ‘n verjaardagpartytjie gereël vir al die kindertjies wat in Mei verjaar. Dit was ‘n vrolike geleentheid met eetgoed en drinkgoed in oormaat! Die twee groepe het heerlik saamgekuier en gespeel en die trane het gevloei toe hulle moes groet. Die Early Actklub beoog om in November ‘n Kerspartytjie te hou, om sodoende die verbintenis te versterk.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17775,17778,17779″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” posts_number=”3″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]