Baie geluk aan die Kwaggas van George wat opgeneem is in die Tennis EDENSPAN en wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Tenniskampioenskappe in Pretoria.
Die toernooi het plaasgevind vanaf 26 tot 30 April.
Die span is agter VLNR : Louis Fourie (O/15), Jewlin Jonkers (O/19), Natasha Smit (O/19) en Arno Colyn (O/15)
voor VLNR : Bernice Bezuidenhout, Jayme-Lee Bezuidenhout en Arancha Oktober, (almal Dogters O/19)