[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″]
Vandag was die “baadjie-seremonie” waartydens die “Gorries” (gr 8-leerders) van Hoërskool Punt in Mosselbaai hul baadjies by die prefekte ontvang het. Dit is ‘n jaarlikse tradisie dat die gr 8-leerders eers hul baadjies na hierdie seremonie mag dra. Hulle is nou “bevorder” van ‘n “Gorrie” na ‘n volwaardige “Vis”.
‘n Gorrie is die kleinste vissie in die see en vandaar die naam “Gorrie” vir die gr 8’s.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17529,17530,17531,17532,17534,17535,17536,17537,17538,17539,17540,17541,17542,17543,17544,17528,17545,17533″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” posts_number=”20″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor









