Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens), onderwyseres van Hoërskool Punt, het 6 Maart 2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.
Beide hierdie atlete is opgeneem in die SWD span om te gaan deelneem in Pretoria 30 en 31 Maart 2018.