)

Hoërskool Punt, kies bestuur vir Kultuur Greenenergy Klub

Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuur Greenenergy klub beplan ‘n hele aantal projekte vir 2018.

Dromme by die skoolingange gaan opgeknap word, asook herwinning by die koshuis.

Spekboompies gaan aangeplant word, asook  meer betrokkenheid  by pikkewyne.

Hartenbos se strand en die monding sal ook skoon gemaak word.

Die skooltuin sal opgekikker en onderhou word.

Voorwaar ‘n hele aantal projekte waarby hulle betrokke is!

Die volgende projekte is vir die jaar beplan:

*  Dromme opknap in die skoolgange

*  Herwinning by die koskhuis

*  Plant van spekboompies

*  Betrokkenheid by pikkewyne

*  Skoonmaak van Hartenbosstrand en die monding

*  Opkikker en onderhoud van skooltuin

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal