)

Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe

Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart.

Hulle het as volg presteer:

Hesta Bruwer: o/15 dogters – 1ste plek (Goue Medalje) Hamergooi

Michelle Burger: o/17 dogters – 2de plek (Silwer Medalje), Hamergooi

Prevan Roos: o/19 seuns – 3de plek (Brons Medalje) 110m Hekkies

Ricther Venter: o/19 seuns – 8ste plek, Hoogspring

Zidane Jumbo: o/17 seuns – 6de plek, 100m

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal