Jeneall Davids en Dantè Christians van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, is gekies as deel van die WP o.12A-rugbyspan wat gedurende die September-vakansie in Riversdal gaan deelneem.
Noord-Eind is baie trots op die twee manne!
Become a Sponsor









