)

Hoër Meisieskool Paarl na Podiumpret Redenaarskompetisie Finaal

Podiumpret is ‘n redenaarskompetisie waar leerders in Afrikaans, Engels of in beide tale, ‘n toespraak kan lewer. Die wonder van Podiumpret is leerders ‘n beredenerende, inspirerende, humoristiese, inligting- of motiveringstoespraak kan lewer.

Leerders van Hoër Meisieskool Paarl wat op 7 September aan die Wes-Kaap finaal sal deelneem is: Anriette Botha, Ilke Muir, Annemay Schade, Jeanne le Roux, Liza le Roux, Chané van der Merwe, Hele Coetzee, Mia van der Merwe, Anke van der Merwe, Mia Meyer en Katinka Ellis

Paarl is voorwaar trots op hierdie puik prestasies!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal