Die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal vind die naweek in Bloemfontein plaas waar Cantare aan die Prestige-afdeling deelneem.
Cantare is een van drie seunskore wat aan die kompetisie deelneem.
#boishaai
@atkv_sa
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…