)

You are sponsoring

Hoër Jongenskool leerders na ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal

Die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal vind die naweek in Bloemfontein plaas waar Cantare aan die Prestige-afdeling deelneem. Cantare is een van drie seunskore wat aan die kompetisie deelneem. #boishaai@atkv_sa