Baie geluk aan Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo wat opgeneem is in die SANESA Bolandspan. Hulle gaan vanaf 8 – 10 Augustus die Boland verteenwoordig in ‘n kompetisie op George.
Baie geluk!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…