Hoër Jongenskool van die Paarl se o/15 krieketspan neem volgende naweek aan die 2019 o/15 interskole wedstryd deel
HJS wens hul span sterkte toe!
(Foto) Agter vlnr: Anrich Wessels, Bradley Stanfliet, Daylin Davids en Emile Lubbe
Middel vlnr: Stefan Breuninger, Deacon Booysen, Rian Leibold en Gysbert Wege (kapt)
Voor vlnr: Erwin Meyer, Reece du Plessis en Lieben Engelbrecht