)

Hoër Jongenskool Kalahari Vasbyt

Drie van HJS in die Paarl se leerders het van 27 Desember 2018 tot 12 Januarie 2019 aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem. Die Vasbyt behels onder andere strawwe liggaamsoefening, brugsprong (bungee), witwatervaart, kennis oor die bos en ? moordende roetemars. Jy moet dit alles voltooi om die Vasbyt te slaag. Ons manne het Boishaai vanjaar trots gemaak: Almal het geslaag.

Vanjaar het ons na die Victoria-val gevlieg en daar ons toer begin. Ons het afbeweeg deur Chobe, Savuti, Moremi (Khwai), Maun, Sentraal-Kalahari, Khama Rhino-reservaat en uiteindelik terug in SA by Klein Kariba afgesluit.
“Die Vasbyt is nie net ? paar dae in die bos se swaarkry nie, maar ? avontuur van ? leeftyd waartydens jy lewenslange broers maak. Ons kry saam swaar en ons deel in mekaar se geluk, ons leer oor die natuur, onsself en hoe om ons grense te verskuif. Leierskap, spanwerk en verantwoordelikheid is ook groot fokuspunte op die Vasbyt.” – Armandt Coetsee (17)

When you arrive on the Vasbyt you are very uncertain of what to expect, but you will quickly learn that only the very best is acceptable. You are there to become a winner in every aspect of your life and when you get onto that plane to go home you find yourself not only thinking of how you are going to be a winner, but how you are going to help others become winners too.

The Vasbyt will change your life for the better by instilling cardinal disciplines and providing you with a broader perspective on life.

A Vasbyter is a leader, servant and winner and never backs down from a challenge.

Foto: Armandt Coetsee (17), Sebastian Lombard (16) en Emile le Roux (16)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal