[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Danie Obermeyer van Hoër Jongenskool in die Paarl, het op Sat 20 Oktober aan die WP Ope Veldskietkampioenskap deelgeneem waar hy die junior afdeling gewen en algeheel 4de plek gekry het.
Hy is ook deel van die senior Bolandspan wat vanjaar die algehele wenners van die onderskeie provinsies is.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17949,17950,17951″ posts_number=”3″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]