Ione van Rensburg en Mieke Wiehman het op 24 September by die NDP Debat in Pretoria deelgeneem waar hulle die Wes-Kaap verteenwoordig het. Hulle het 4de geëindig in die kompetisie.
Hulle het ook deelgeneem aan die “National Moot Court competition” wat die vakansie in Pretoria plaasgevind het.
Foto: Ione van Rensburg en Mieke Wiehman