)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Paarl presteer by NDP Debat in Pretoria

Ione van Rensburg en Mieke Wiehman het op 24 September by die NDP Debat in Pretoria deelgeneem waar hulle die Wes-Kaap verteenwoordig het. Hulle het 4de geëindig in die kompetisie.…