Caitlyn Rheeder, Mia Burger, Tamsyn Geduldt, Jana Burger, Miane Erasmus, Mia Fourie, Neytiri Nieuwoudt, Hanli v/d Westhuizen, Janke van Zyl en Isabelle Marais van Hugenote Laerskool in Wellington, het die trofeë verower vir die beste 5 – 6 jaar Groepdans, getitel Polka Dot Surprise by die jaarlikse Paarl Vallei Ballet Eisteddfod.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










