Paul Roos Gimnasium speel sokker teen Rondebosch Boys’ High School
Paul Roos Gimnasium het die afgelope naweek sokker gespeel teen Rondebosch Boys’ high School.
Die uitslae is as volg:
PRG o/15A verloor 0-3
PRG o/17A verloor 0-1
PRG o/19A gelykop 1 elk