)

Paul Roos Gimnasium hokkie-uitslae

Paul Roos Gimnasium hokkie-uitslae vs Rondebosch Boys’ High School

Verskeie hokkiespanne van Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het die afgelope naweek hokkie
gespeel teen Rondebosch Boys’ High van Kaapstad.

Die uitslae was as volg:

PRG o/19A verloor teen RBHS 2-0
PRG o/19B verloor teen RBHS 1-3
PRG o/19C gelykop teen RBHS 0 elk
PRG o/19D verloor teen RBHS 0-2
PRG o/19E verloor teen RBHS 0-1
PRG o/19F verloor teen RBHS 1-3
PGR o/16A verloor teen RBHS 0-5
PGR 0/16B wen teen RBHS 3-0
PGR O/16C wen teen RBHS 1-0
PRG o/16D wen teen RBHS 7-2
PRG o/16E verloor teen RBHS 1-2
PRG o/16F verloor teen RBHS 1-3
PRG o/16G gelykop teen RBHS 1 elk
PRG o/14A gelykop teen RBHS 0 elk
PRG o/16B verloor teen RBHS 0-4
PRG 0/16C wen teen RBHS 3-2
PRG o/16 D wen teen RBHS 3-0

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal