Josh Oostendorp (graad 7), van Hugenote Laerskool in Wellington, het aan die Youth Karate Toernooi op 23 Junie in Oudtshoorn deelgeneem waar hy 2 silwer medaljes verower het in die afdelings, Kumutei & Kata. Josh is 13 jaar oud.

)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…