Charl Keet, ‘n graad 8 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het as lid van die Tygerbergse Kinderkoor aan die Wêreldkoorspele in Pretoria deelgeneem. Die koor het vier goue medaljes gewen en is in twee kategorieë as wêreldkampioene gekroon.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










