Hugenote Hoërskool in Wellington behaal die volgende by die World Choir Games se ope-afdeling:
Folklore: Goud
Mixed Choirs: Silwer (vierde plek in kategorie)
Baie trots op hierdie 89 leerders wat ons naam die afgelope 4 dae hoog gehou het. Baie geluk. Dit is ‘n reuse prestasie!
https://www.facebook.com/hugenoteskool/videos/1875979522459093/