Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies om aan die Suidelike Rugby Kustoernooi deel te neem. Die toernooi vind 15-16 Junie 2018 te Oudsthoorn plaas. Die o/18 Cravenweek-span en o/18 Akademieweek-span word na die afloop van die toernooi gekies.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










