Anita Oosthuizen, Punt se Ouetehuis-projekleier, by die skenking.
HYPI het vandag ‘n skenking van ‘n loopraam, kruk en boeke aan Onse Rus Ouetehuis gemaak. Baie dankie aan die onderwysers wat die bydraes gemaak het.
Become a Sponsor
)

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…