)

HOËRSKOOL PUNT TWEEKAMP PRESTEER BY EDEN-KAMPIOENSKAPPE

Agter vlnr: Lodewyk Le Grange, Herman Knoetse en Divan Oosthuizen

Voor vlnr: Pieter van Zyl, Jandri Snyders, Anika Snyders, Damian Smith en Landrè Cope

Op 8 Oktober het 10 Tweekamp-atlete van Hoërskool Punt aan die Eden Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.

Vir 9 van hierdie atlete was dit ‘n eerste ooit!  Damian Smith  het aan die begin van die jaar ‘n goue medalje op die SA Kampioenskappe verower.

Die volgende 8 atlete is in die Eden-span opgeneem:

A-Span:  Damian Smith, Jandri Snyders, Herman Knoetze en Landre Cope

B-Span:  Lodewyk le Grange en Divan Oosthuizen

C-Span:  Pieter van Zyl en Anika Snyders

Hierdie leerders is almal lewensredders en meeste van hulle word afgerig deur Rudie Boer en Wouter Pretorius.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal